More Afrikaans quotes, and poems (#4207) Jeff0502

* Added Afrikaans quotes.

* Added a few more quotes

* Added even more quotes, corrected some spelling

* Fixed lengths.

* Removed Lien se Lankstaanskoene

* Removed some potentially offensive/obscene text

* Added sterrekyker

* Added two more entries, 'Die wêreld het so klein geword' and 'Stille Waters'

* Fixed a typo
This commit is contained in:
Jeff0502 2023-04-24 20:32:07 +02:00 committed by GitHub
parent 855f93b760
commit c10fa85bb2
No known key found for this signature in database
GPG key ID: 4AEE18F83AFDEB23

View file

@ -48,6 +48,24 @@
"source": "Vergeet Om My Te Vergeet (Onthou Om My Te Onthou) - Anton Goosen",
"length": 93,
"id": 7
},
{
"text": "Ek skryf 'n brief aan die man op die maan - bladsye en bladsye vol. Ek rol dit in 'n koker op, bind dit aan 'n pyl, en skiet dit met 'n wilgerboog dat dit hoog die lug inseil. Ek sien hoe dit deur die sterre trek en om die maan gaan draai en al verder deur die donker lug 'n duisend briewe saai. Nou wonder ek -en wonder jy?- het hy ooit sy pos gekry, of sou daar iemand anders wees wat al die briewe dalk nou lees",
"source": "Sterrekyker - Franci Greyling",
"length": 414,
"id": 8
},
{
"text": "Toe my ouma 'n kind was, speel hulle op die wye vlakte, deel granate in die boord, lees boeke in hulle soeke na kennis en klets met maats as die foun twee kortes en drie langes lui. As kind bly my ma op 'n ruim erf met 'n grasperk en twee bome, sit sy vasgenael voor die kassie - vol drome om eendag oor die wye wêreld te swerf. Sy ken mense wat al oorsee was! Haar niggies in die stad gaan naweke fliek en voor matriek sien sy hoe die eerste selfone lyk. Ek klik met 'n muis die wêreld tot in my huis, die web is my werf en Gumtree my boom. Ek is deel van 'n boek waar mense hul gesigte gedeeltelik ontsluier en klankloos klets en kuier. Ek kan kennis onmiddellik op aanvraag verkry en met 'n ieder en elk in verbinding bly. Die moontlikhede is duiselingwek- kend GROOT en die wêreld het so klein geword dit pas in die twaalf vierkante meter van my Kamer in.",
"source": "Die wêreld het so klein geword - Alta Marincowitz",
"length": 859,
"id": 9
},
{
"text": "Wie sal ooit die liefde kan verstaan? Nader as 'n hartklop, verder as die maan. Daar is 'n tyd van kom, en 'n tyd van gaan. Dit het ek gelees maar. Hoe sal ek dit ooit verstaan?",
"source": "Stille Waters - Laurika Rauch",
"length": 177,
"id": 10
}
]
}