Afrikaans Quotes (#4180) jeff0502

* Added Afrikaans quotes.

* Added a few more quotes

* Added even more quotes, corrected some spelling

* Fixed lengths.

* Removed Lien se Lankstaanskoene

* Removed some potentially offensive/obscene text
This commit is contained in:
Jeff0502 2023-04-15 12:09:36 +02:00 committed by GitHub
parent 89fea40209
commit c4ffcb86ca
No known key found for this signature in database
GPG key ID: 4AEE18F83AFDEB23
2 changed files with 53 additions and 6 deletions

View file

@ -5790,10 +5790,6 @@
"sekondêre",
"sekretaresse",
"sekretaris",
"seks",
"seksualiteit",
"seksueel",
"seksuele",
"sektor",
"sektore",
"sekuriteit",
@ -7273,8 +7269,6 @@
"verkopers",
"verkort",
"verkoue",
"verkrag",
"verkragte",
"verkry",
"verkrygbaar",
"verkyker",

View file

@ -0,0 +1,53 @@
{
"language": "afrikaans",
"groups": [
[0, 100],
[101, 300],
[301, 600],
[601, 9999]
],
"quotes": [
{
"text": "Sy oë dobber soos 'n bootjie op die see, 'Dude, ek dink nou ek is 'n cyborg.' Dan eers verstaan ek. Plank het die transponder in sy hand ingeplant.",
"source": "Donker Web, Fanie Viljoen",
"length": 147,
"id": 1
},
{
"text": "Ja, die hele wêreld word stil en luister in die donker uur, na die naggeluide van Lisa se klavier.",
"source": "Lisa se klavier - Koos Kombuis",
"length": 98,
"id": 2
},
{
"text": "Maar ek het vasgestaan en gesê ek gaan, man-alleen een donker nag. Ek het myself gestaal en my perd laat haal, maar ek het so iets nooit verwag.",
"source": "Op Pad Na Nooitgedacht - Koos du Plessis",
"length": 144,
"id": 3
},
{
"text": "'As Google of die een of ander app jou vra vir toegang tot die persoonlike besonderhede op jou selfoon, besluit jy met daardie een simpel klik van Accept: Hiermee staan ek my outonomie af aan die Technium. Hiermee begin ek myself vrywillig daaraan oorgee.'",
"source": "Donker Web, Fanie Viljoen",
"length": 256,
"id": 4
},
{
"text": "Dis hoe vrees voel: Vuur blits deur jou lyf, elke senuwee ruk wakker, adrenalien gooi jou gedagtes in snelrat, jou oë sper oop, jou asemhaling hou op jou en jou borsholte pers saam. En jy hoor dit - jou eie hart. Klop. Klop. Klop.",
"source": "Onderwêreld, Fanie Viljoen",
"length": 230,
"id": 5
},
{
"text": "Ek ken 'n ou, ou liedjie van lewenswel en weë, van lank-vergane skepe in, die kelders van die see. Die woorde is vergete, en tog die deuntjie draal soos vaag-bekende grepies in 'n baie ou verhaal.",
"source": "Kinders van die wind - Koos du Plessis",
"length": 196,
"id": 6
},
{
"text": "Vergeet om my te vergeet. Onthou om te onthou. En weet dat jy altyd weet, ek is lief vir jou.",
"source": "Vergeet Om My Te Vergeet (Onthou Om My Te Onthou) - Anton Goosen",
"length": 93,
"id": 7
}
]
}